Kontak

Kontak die Fonds

Alle navrae, aansoeke en terugvoerverslae word per e-pos ontvang:

navrae@hetjan.org

Neem asseblief kennis

  • Dit is ’n diskresionêre trust. Geen korrespondensie of verduideliking van besluite word toegelaat nie.
  • Hierdie trust het geen verwantskap met Het Jan Marais Nationale Fonds nie en word ook nie deur die Universiteit Stellenbosch bestuur of geadministreer nie.
  • Die trust is by SAID geregistreer as openbare weldaadsorganisasie, volgens artikel 30 van die Inkomstebelastingwet van 1962, met nommer 930085957.